Die Avonture van die Lone Jack Kerel

Die Avonture van die Lone Jack Kerel

AfrikánštinaEbook
Corso, Joe
Babelcube Inc.
EAN: 9781507192641
Dostupné online
115 Kč
Běžná cena: 128 Kč
Sleva 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informace

Agterblad Beskrywing (Back Page Blurp)&quote;Deur die skrywer van The Starlight Club wat Silwer gewen het in die 2012 eLit boek wedstryd&quote;Dit was oorlogstyd en manne het geleef en gesterf in gevegte teen hul vyand ... en somtyds het hulle gesterf in geveg teen mekaar. Cole het na die manne gekyk, sy hand opgelig en in 'n stem hard genoeg vir almal om te hoor ges &quote;Moenie dit doen nie, ouens. Sturman was 'n geel brak, en 'n droster, en julle hoef nie te sterf om sy soort te probeer wreek nie.&quote;Daar was sewe Indiane en hulle het rondom twee semi-naak wit vroue, wat gelyk het soos ma en dogter, gestaan. Charlie het sy asem diep ingetrek en stadig uitgeblaas. Toe het hy gemik - - en gevuur, en gevuur, en weer gevuur, herhalend. Hy het vier van die Indiane platgetrek voor hulle geweet het wat hulle getref het. Toe het hy die oopte ingestorm en nog 'n Indiaan geskiet wat vir sy geweer gereik het.&quote;My naam is Charles Longstreet.&quote;Die mans het na mekaar gekyk toe hulle hom erken. &quote;Jy is die Lone Jack Krel?&quote;Die Krel het geglimlag. &quote;Die een en enigste.&quote; Hy het sy hoed afgehaal en dit in die lug geswaai, toe gee hy die Rebelle skreeu. &quote;Sien julle geld rowers in hel, manne.&quote; Hy het die teuels gepluk en Comet met sy hakke in die lieste gedruk. Sy het haar kop gedraai en in die borrelende stroom ingespring met water so hoog soos die stiebeuels en het oorgenael, met die water al spattend in die lug om haar. Dit was nogal 'n indrukwekkende vertoning van ruiterkuns, en die tol kollekteerders het met wrokkige admirasie toegekyk.Deel in die pret. Ry saam met Jesse en Frank James en die Younger broers terwyl hulle deel in die avonture van Die Lone Jack Krel.Lone Jack Kid het twee pryse gewen naamlik:Finalis van die 2012 Leser's Gunsteling boek wedstryd &Finalis van die 2014 Laramie Toekennings boek wedstryd
EAN 9781507192641
ISBN 1507192649
Typ produktu Ebook
Vydavatel Babelcube Inc.
Datum vydání 1. října 2017
Jazyk Afrikaans
Země Uruguay
Autoři Corso, Joe
Překladatelé Taljaard, Marlette