Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie

Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie

AfrikánštinaEbook
Jarvis, Jane
Penguin Random House South Africa
EAN: 9781432307110
Momentálně nedostupný titul
Momentálně nedostupné ke stažení
163 Kč
Běžná cena: 181 Kč
Sleva 10 %

Dostupné formáty

Podrobné informace

Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie bied die oplossing vir ouers en versorgers wat sukkel om die eise van die moderne lewer te hanteeer en dringend leiding nodig het wat hulle sal help om gelukkige, goed aangepaste en onafhanklike kinders groot te maak. Die boek is in leketaal geskryf en ryklik deurspek met subtiele humor en volkleur-strokiesprente en -foto's. Die boek bevat praktiese raad oor alles van hoe om jou kind se beplannings- en organisatoriese vaardighede te verbeter tot hoe om hom te help om sy huiswerk aan te pak, tot die grootste kopseer van almal - oordeelkundige dissiplinering.
EAN 9781432307110
ISBN 1432307118
Typ produktu Ebook
Vydavatel Penguin Random House South Africa
Datum vydání 25. listopadu 2015
Stránky 160
Jazyk Afrikaans
Autoři Jarvis, Jane