Emma en Nella

Emma en Nella

AfrikánštinaEbook
Dido, EKM
Penguin Random House South Africa
EAN: 9781415202487
Dostupné online
187 Kč
Běžná cena: 208 Kč
Sleva 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informace

Emma kon nie mooi verduidelik waarom sy so hard geveg het om die verwaarloosde baba wat sy in 'n boks langs die N1 gevind het, aan te neem nie. Sy was enkel en nog nie oor die skok en vernedering van 'n huwelik wat voor die kansel misgeloop het nie. En toe dit blyk dat Nella aan fetale alkoholsindroom ly, was Emma net nog meer vasbeslote. Dit is hierdie ongewone besluit wat Gert, wat Emma laas voor die kansel gesien het, uit die bloute in haar lewe terugbring; wat hom 'n ewe onkonvensionele belofte laat maak: hy sal 'n pa vir Nella wees en Emma van 'n afstand help om haar groot te maak. Niks meer as dit nie. Twaalf jaar lank ken die buitengewone gesinnetjie net klein kwellings en oorwinninkies. Emma is versoen met haar lot in die lewe; selfs gelukkig. Tot die oggend toe sy ontdek haar lieflingskind is met die dwelm tik deurmekaar ... Skielik verander alles en word die ondenkbare moontlik.
EAN 9781415202487
ISBN 1415202486
Typ produktu Ebook
Vydavatel Penguin Random House South Africa
Datum vydání 28. března 2011
Stránky 196
Jazyk Afrikaans
Autoři Dido, EKM