Is dit jý?

Is dit jý?

AfrikánštinaEbook
Roberts, Ian
Jonathan Ball Publishers
EAN: 9781776193578
Dostupné online
309 Kč
Běžná cena: 343 Kč
Sleva 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informace

As ''n jong seun wat kaalvoet en vry grootgeword het op sy ouers se sitrusplaas in die Oos-Kaap, sou Ian Roberts nooit kon dink dat hy eendag ''n ikoon van die silwerskerm sou word nie. Vandag nog herken mense hom as die taai Bittereinder Sloet Steenkamp van Arende of as Boet van die gewilde Castrol-advertensies.Ian se loopbaan strek van Langstraat in Kaapstad tot Los Angeles en van Shakespeare-produksies in die teater tot die Oscar-wenner Tsotsi. In sy outobiografie verklap hierdie briljante storieverteller met ''n stoute sin vir humour meer oor wat alles agter die skerms op televisie- en rolprentstelle gebeur.Hy beskryf ook die hoogbloei van Afrikaanse televisie- en rolprentvervaardiging toe hy saam met legendariese regisseurs soos Manie van Rensburg en Dirk de Villiers gewerk het. Sy lewensverhaal is ''n meesterklas in die kuns van toneelspel.So outentiek, vreesloos en onkonvensioneel soos wat talle van sy karakters was, só is Ian ook in die regte lewe. Hy trap sy eie paadjie en was nog nooit ''n tropbok nie. Hy deel sy lewensverhaal met soveel humor, patos en insig dat dit nie anders kan as om die leser te ontroer nie.
EAN 9781776193578
ISBN 1776193571
Typ produktu Ebook
Vydavatel Jonathan Ball Publishers
Datum vydání 18. září 2024
Jazyk Afrikaans
Země Uruguay
Autoři Roberts, Ian
Informace o výrobci
Kontaktní informace výrobce nejsou momentálně dostupné online, na nápravě intenzivně pracujeme. Pokud informaci potřebujete, napište nám na [email protected], rádi Vám ji poskytneme.