Meneer Monster

Meneer Monster

AfrikánštinaEbook
Jacobs, Jaco
LAPA Publishers
EAN: 9780799362541
Dostupné online
150 Kč
Běžná cena: 167 Kč
Sleva 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informace

<p>’n Skoolhoof met ’n humorsin? Hy kom beslis van ’n ander planeet! Marko kan nie glo meneer Van Vuuren is so cool nie. Hy dink wraggies kattekwaad is snaaks. Dit lyk of hy van stout kinders hóú! Hy reël selfs ’n kamp vir baie spesiale leerders waarheen hy al die moeilikheidmakers in die skool nooi. Maar Marko begin vermoed iets is nie pluis nie. Hoekom het dit gelyk of meneer Van Vuuren twee kinders se breins deur hul ore uitsuig? Is die nuwe hoof dalk ’n alien … en hoe gaan hy dit bewys? ’n Gruwelike grilstorie (wat jou plek-plek sal laat skaterlag) uit die pen van die bekroonde skrywer Jaco Jacobs en swart-en-wit illustrasies deur Johann Strauss.</p>
EAN 9780799362541
ISBN 0799362549
Typ produktu Ebook
Vydavatel LAPA Publishers
Datum vydání 1. října 2013
Jazyk Afrikaans
Země Uruguay
Autoři Jacobs, Jaco
Informace o výrobci
Kontaktní informace výrobce nejsou momentálně dostupné online, na nápravě intenzivně pracujeme. Pokud informaci potřebujete, napište nám na [email protected], rádi Vám ji poskytneme.