Onder water

Onder water

AfrikánštinaEbook
Preller, Martie
LAPA Publishers
EAN: 9780799362190
Dostupné online
176 Kč
Běžná cena: 195 Kč
Sleva 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informace

<p>Verandering is goed vir ’n mens. Of so sê almal. Maar vir Christien Visagie voel dit of haar lewe op die dorpie Bitterwater die afgelope tyd té veel verander het. Dis nie net haar lang hare wat sy laat afsny het nie … Haar hond, Brutus, is dood. En die vorige jaar was dit haar oupa en ouma en die motorongeluk. By die huis is daar vir seker iets fout. Haar pa en ma tree die afgelope paar weke baie vreemd op, maar hulle weier om te sê wat aangaan. Boonop kan sy nie meer met haar beste vriendin, Emily, oor alles gesels nie, want Emily het skielik net oë vir haar nuwe kêrel. Al wat Christien deesdae beter laat voel, is haar e-posgesprekke met die geheimsinnige Jay. Hy klink so cool. En interessant. Hy stuur vir haar vreemde goed aan. Soms van sterre en die heelal. Soms van snaakse katte. Hy sê hy hou van sterre en katte en van Christien. Wie is hy en sal sy hom ooit ontmoet? Maar dan maak haar eksentrieke ouma uit die bloute haar opwagting. En saam met haar bring sy ’n tas vol geheime wat Christien se hele lewe vir ewig verander. Sal haar familie dit regkry om brûe te bou oor die water wat hulle al so lank van mekaar skei? In hierdie splinternuwe jeugroman uit die pen van Martie Preller word temas soos eerste liefde en ingewikkelde familiegeheime op ’n humoristiese, deernisvolle wyse verken.</p>
EAN 9780799362190
ISBN 0799362190
Typ produktu Ebook
Vydavatel LAPA Publishers
Datum vydání 1. června 2013
Jazyk Afrikaans
Země Uruguay
Autoři Preller, Martie
Informace o výrobci
Kontaktní informace výrobce nejsou momentálně dostupné online, na nápravě intenzivně pracujeme. Pokud informaci potřebujete, napište nám na [email protected], rádi Vám ji poskytneme.