Hans-Nazi's

Hans-Nazi's

AfrikaansPaperback / softback
Kerr Philip
Jonathan Ball Publishers SA
EAN: 9781868428809
Unavailable at the publisher, title sold out
Unknown delivery date
CZK 432
Common price CZK 480
Discount 10%
Do you want this product today?
Megabooks Praha Korunní
not available
Librairie Francophone Praha Štěpánská
not available
Megabooks Ostrava
not available
Megabooks Olomouc
not available
Megabooks Plzeň
not available
Megabooks Brno
not available
Megabooks Hradec Králové
not available
Megabooks České Budějovice
not available
Megabooks Liberec
not available

Detailed information

Berlyn, 1933. Hardebaard speurder Bernard Bernie Günther word deur n miljoenêr-sakeman ingeroep om die moord op sy dogter en skoonseun op te los en waardevolle juwele wat tydens die inbraak gesteel is, te vind. Gewoonlik is Günther op die spoor van vermiste persone, maar in dié onstuimige politieke klimaat betree hy n donker onderwêreld waar misdaad, korrupsie en onderhandelinge met Nazi-leiers aan die orde van die dag is. Sy soektog ontbloot n skandaal wat hoëkoppe soos Hermann Goering en Heinrich Himmler betrek Smerige nagklubs, smeulende filmsterre, oorvol lykshuise en onderonsies met die Gestapo lei uiteindelik tot n skokkende onthulling. Die roman speel af in Nazi-Duitsland n milieu wat Kerr met vernuf skets. Dié Afrikaanse uitgawe van March Violets is die eerste boek in Kerr se Berlin Noir-reeks, sy eerste Bernie Günther-trilogie. Vertalings van die volgende twee romans in die reeks, The Pale Criminal en A German Requiem, verskyn in 2019.
EAN 9781868428809
ISBN 186842880X
Binding Paperback / softback
Publisher Jonathan Ball Publishers SA
Publication date September 15, 2018
Pages 288
Language Afrikaans
Dimensions 233 x 152
Country South Africa
Readership General
Authors Kerr Philip
Manufacturer information
The manufacturer's contact information is currently not available online, we are working intensively on the axle. If you need information, write us on [email protected], we will be happy to provide it.