Woensdag

Woensdag

AfrikaansEbook
Louw, Elsabet
Penguin Random House South Africa
EAN: 9781770222267
Temporarily unavailable title
Currently not available to download
CZK 150
Common price CZK 167
Discount 10%

Available formats

Detailed information

Toe Elsabet Louw een Woensdagmiddag wreed verkrag is in die damestoilette by ''n winkelsentrum, het sy aanvanklik wat met haar gebeur het, ontken. Deur die verkragting bloot as ''n aanranding te beskryf, het sy haarself teen die wrede werklikheid beskerm. Toe sy uiteindelik die waarheid konfronteer, het Elsabet wraak gesweer ... Haar dag van vergelding, ''n Woensdag, was naby ... Woensdag is die ware verhaal van ''n vrou wat wraak gesoek het maar vergifnis gevind het, en wat nie net haar eie lewe nie, maar ook die van ander slagoffers van verkragting, weer kon opbou.
EAN 9781770222267
ISBN 177022226X
Binding Ebook
Publisher Penguin Random House South Africa
Publication date March 28, 2011
Pages 144
Language Afrikaans
Authors Louw, Elsabet