Goeiemore, mnr. Mandela

Goeiemore, mnr. Mandela

AfrikánštinaMěkká vazba
la Grange Zelda
Penguin Random House South Africa
EAN: 9781770229686
Titul je vyprodán u vydavatele, prodej skončil
Neznámé datum dodání
242 Kč
Běžná cena: 269 Kč
Sleva 10 %
Chcete tento titul ještě dnes?
knihkupectví Megabooks Praha Korunní
není dostupné
Librairie Francophone Praha Štěpánská
není dostupné
knihkupectví Megabooks Ostrava
není dostupné
knihkupectví Megabooks Olomouc
není dostupné
knihkupectví Megabooks Plzeň
není dostupné
knihkupectví Megabooks Brno
není dostupné
knihkupectví Megabooks Hradec Králové
není dostupné
knihkupectví Megabooks České Budějovice
není dostupné

Podrobné informace

Zelda la Grange het grootgeword as 'n ondersteuner van die reels wat wit en swart skei. En tog sou sy Nelson Mandela se naaste vertroueling word, en liefde en respek ontwikkel vir hierdie man wat aan haar as 'n vyand voorgehou is. Goeiemore, mnr. Mandela vertel die uitsonderlike verhaal van hoe 'n jong vrou se lewe, oortuigings en vooroordele omvergewerp word deur die grootste staatsman van ons tyd. Dit volg die ongelooflike lewenspad van 'n verskrikte tikster in haar vroee twintigs wat gekies word as die president se lojaalste steunpilaar en haar loopbaan daaraan wy om reisgenoot en versorger te word van die man wat sy 'Khulu' noem. Oupa. Zelda bring hier hulde aan Nelson Mandela soos sy hom geken het: Leermeester van wie sy haar belangrikste lewenslesse ontvang het. 'n Man wat nie die verlede oor sy hede sou laat heers nie. 'n Man vol respek en vergifnis teenoor almal, maar wat ook openhartig, reguit en 'n terggees kon wees. Terwyl hy sy land vernuwe het, het hy Zelda ook uit 'n geslote wereld van vrees en wantroue bevry en betekenis aan haar lewe verleen. Hierdie boek wentel om liefde en tweede kanse. Dit sal jou lewe raak en jou laat glo elkeen van ons, ongeag wie ons is en wat ons gedoen het, het die mag om te verander.
EAN 9781770229686
ISBN 177022968X
Typ produktu Měkká vazba
Vydavatel Penguin Random House South Africa
Datum vydání 15. července 2015
Stránky 368
Jazyk Afrikaans
Rozměry 198 x 129 x 15
Země South Africa
Sekce General
Autoři la Grange Zelda