Fynbosfeetjies

Fynbosfeetjies

AfrikánštinaMěkká vazba
Krog Antjie
Penguin Random House South Africa
EAN: 9781415209028
Titul je vyprodán u vydavatele, prodej skončil
Neznámé datum dodání
247 Kč
Běžná cena: 274 Kč
Sleva 10 %
Chcete tento titul ještě dnes?
knihkupectví Megabooks Praha Korunní
není dostupné
Librairie Francophone Praha Štěpánská
není dostupné
knihkupectví Megabooks Ostrava
není dostupné
knihkupectví Megabooks Olomouc
není dostupné
knihkupectví Megabooks Plzeň
není dostupné
knihkupectví Megabooks Brno
není dostupné
knihkupectví Megabooks Hradec Králové
není dostupné
knihkupectví Megabooks České Budějovice
není dostupné

Podrobné informace

Dit is omrede sy fynbos - die smalblaar-, struikagtige plantegroei van die streek - dat die suidwestelike en suid-Kaap benoem is as een van die wereld se ses planteryke: Die Kaapse blommeryk. Met 'n opervlakte van minder as 90 000 vierkante kilometer is dit die kleinste planteryk ter wereld. Tog is dit die tuiste van 8 600 plantspesies, waarvan 5 000 nerens elders voorkom nie. Fynbos is 'n vermenging van vier plantsoorte: Protea-struike, heideagtige erikas, rietagtige restio's en 'n verskeidenheid bolplante. In die Kaapse blommeryk groei 69 van die wereld se 112 proteas, 526 van sy 740 erikas en onder sy bolplante word 96 van die wereld se 160 gladiolusspesies aangetref. Op sy eie spog Tafeberg met byna 1 500 fynbosspesies. Met Fynbosfeetjies bring Antjie Krog en Fiona Moodie, wat albei gereeld op die hange van Tafelberg gaan stap, hulde aan een van die natuurwonders van die wereld. Antjie, geinspireer deur Cicely Mary Barker se A world of flower fairies, het die bal aan die rol gesit deur verse te skryf oor verskillende blomplante wat deur minstens een denkbeeldige wesentjie bewoon word. Fiona het elke plant, insek en gediertetjie wat in hierdie boek afgebeeld is, nagevors. Die feetjies en ander droomwesentjies is haar eie skepings, maar die blomme, gogas en diertjies het sy by die natuur afgekyk en noukeurig nageteken.
EAN 9781415209028
ISBN 1415209022
Typ produktu Měkká vazba
Vydavatel Penguin Random House South Africa
Datum vydání 9. února 2016
Stránky 32
Jazyk Afrikaans
Rozměry 280 x 192
Země South Africa
Sekce Children / Juvenile
Autoři Krog Antjie; Moodie Fiona
Ilustrátoři Moodie, Fiona